Job description
Centurion, Pretoria Is jy ’n energieke verhoudingsbouer wat weet hoe om fondse en donasies te werf vir ’n betekenisvolle saak? Ons soek ’n dinamiese persoon om ’n skool se skenkingsfonds te help groei deur donateurs, borge en vennootskappe te ontwikkel en te bestuur. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat strategies kan dink, sterk kan kommunikeer en ’n passie het om volhoubare befondsing vir onderwys te help bou. Wat jy gaan doen: Werf donasies en fondse vir ’n skool Bou en bestuur verhoudings m…