Koste Rekenmeester

National Training Institute
Job description
📍 Ceres, Witzenberg
💼 Full time
💰 Competitive
📅 Posted 17/04/2026

Job description

Ons onderneming fokus op die ontwikkeling, finale verwerking, verpakking en bemarking van droëvrugte, neute en verwante spesialiteitsprodukte vir die Suid-Afrikaanse en internasionale kleinhandel. Die volgende loopbaan geleentheid het by ons verwerkings- en verpakkingsaanleg in die Ceres-vallei ontstaan. KOSTE REKENMEESTER Die posbekleër vorm deel van 'n dinamiese finansiële span en rapporteer direk aan die Finansiële Bestuurder. Werksaktiwiteite sluit o.a. in: - deurlopende instandhouding en s…

🚀 Apply now for free

Sign up to Kokobeo Jobs in 30 seconds.
AI-written CV, 1-click applications.

Sign up and apply →