BOU-VENNOOT & PROJEKLEIER

Ligpos Ltd
Job description
📍 Pretoria, Tshwane
💼 Full time
💰 Competitive
📅 Posted 16/04/2026

Job description

GELEENTHEID: BOU-VENNOOT & PROJEKLEIER (ALTERNATIEWE KONSTRUKSIE) Ligpos is op soek na ’n toegewyde en vaardige bou-entrepreneur om as strategiese vennoot saam met ons ’n volhoubare behuisingsmodel vir die toekoms te vestig. DIE PROFIEL: By Ligpos bou ons nie net huise nie; ons bou aan die Koninkryk. Ons soek ’n wedergebore kind van God wat vanuit sy geloof leef en werk. Jou integriteit, dissipelskap en etos moet naatloos inpas by die waardes van Ligpos, waar ons mense met waardigheid en hoop w…

🚀 Apply now for free

Sign up to Kokobeo Jobs in 30 seconds.
AI-written CV, 1-click applications.

Sign up and apply →