Job description
Kwalifikasies Graad 12. 4–5 jaar ervaring in die heelgoederebedryf. Tegniese agtergrond met toepaslike tegniese kennis. Beskikbaarheid om bemarkingsplanne op te stel en te dryf. Geldige rybewys. Desired Skills: Kommunikasie (Afrikaans en Engels) Interpersoonlike verhoudings Konflikhantering Onderhandeling MS Office Voorraadbestuur Finansiële bestuur