Job description
Internskap: Junior Werwing- en Operasionele Konsultant (Ligpos) Oor Ons Ligpos is 'n geregistreerde arbeid- en werwingsagentskap gebaseer in die Pretoria-streek . Ons is onvoorwaardelik en onomwonde n Christelike onderneming, met Jesus Christus as ons Koning, die Heilige Gees as ons dryfveer en die Vader as ons totale lewensbron. Vanuit hierdie belydenis werk ons nie volgens die tradisionele, stadige metodes van die bedryf nie; ons hanteer datawetenskap, strategiese netwerkanalise en taktiese mโฆ