Job description
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf; Geldige rybewys. Vaardighede: Bemarkingsvaardigheid; Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Goeie mense verhoudinge; Tydsbestuurvaardighede; Konflik hantering; Onderhandelings vaardigheid; Goeie telefoon etiket; Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; Uitstekende bemarkings en verkopeva…