Krediteure Klerk

Ligpos Ltd
Job description
📍 Pretoria, Tshwane
💼 Full time
💰 Competitive
📅 Posted 23/03/2026

Job description

VAKANTE POS: KREDITEURE KLERK (Konstruksie-industrie) Daar is 'n pos beskikbaar vir 'n noukeurige, detail-georiënteerde en selfgemotiveerde Krediteure Klerk om by 'n dinamiese span in die konstruksie-industrie aan te sluit. Die ideale kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volledige krediteurefunksie, asook algemene kantooradministrasie en ontvangs-funksies. Hierdie rol vereis sterk finansiële vaardighede en die vermoë om onafhanklik in 'n vinnige omgewing te werk. POSBESKRYWING EN HOOFDOEL…

🚀 Apply now for free

Sign up to Kokobeo Jobs in 30 seconds.
AI-written CV, 1-click applications.

Sign up and apply →