Job description
Ons kliënt, 'n gevestigde onderneming in die landbou- en vervaardigingsektor, is op soek na 'n dinamiese en professionele kandidaat vir die volgende pos: MENSLIKE HULPBRON BEAMPTE KEIMOES OMGEWING, NOORD-KAAP Vereistes: - Tersiêre kwalifikasie in Menslike Hulpbronne of verwante veld. - Minimum 3 jaar relevante menslike hulpbronne ervaring. - Goeie kennis van arbeidswetgewing. - Ondervinding met dissiplinêre prosesse, griewe en arbeidsverhoudinge. - Ervaring met werwing, keuring en aanstellingsp…