Job description
WERKSGELEENTHEID: KOK BY KLEUTERSKOOL Ons is op soek na ’n vriendelike, betroubare en hardwerkende kok om by ons kleuterskoolspan in Brackenfell aan te sluit. Area: Brackenfell Werksure: Maandag tot Vrydag | 07:30 – 15:30 Salaris: R5 500 per maandVerantwoordelikhede sluit in:• Maak van pap en etes vir kinders• Voorbereiding van middagetes en happies• Opwas en netjies hou van die kombuis• Handhawing van goeie higiëne en netheid• Voorraad organiseer en kombuisbenodigdhede monitor• Veilig we…