Junior Parts Marketer / Junior Onderdele Bemarker

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Job description
📍 Free State, South Africa
💼 Full time
💰 Competitive
📅 Posted 06/06/2026

Job description

Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne Onderdele omgewing . Minimum Vereistes: Graad 12; 3-6 maande in diens opleiding Meganisasie; 1-2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels; Verskoopsvaardigheid; Organisatoriese vermoë; Bemarking. Verantwoordelikhede: Lewer kliëntediens en bemarking; Kontanthantering; Voorraadbeheer; Rakversorging;…

🚀 Apply now for free

Sign up to Kokobeo Jobs in 30 seconds.
AI-written CV, 1-click applications.

Sign up and apply →