Senior Regsekretaresse/ Senior Legal Secretary

Werfnet
Job description
📍 Pretoria, Tshwane
💼 Full time
💰 240000 - 420000 ZAR/year
📅 Posted 12/06/2026

Job description

Posbenaming: Senior Regssekretaresse / Senior Legal Secretary Ligging: Pretoria-Oos / Brooklyn, Gauteng, Suid-Afrika Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Kommersiële Regspraktyk) Oorsig ’n Gevestigde regspraktyk in Pretoria-Oos is op soek na ’n ervare Senior Regssekretaresse om ondersteuning te bied binne ’n dinamiese kommersiële en litigasie-omgewing. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die hantering van gevorderde regsdokumentasie, litigasie-ondersteuning en algemene sekretarië…

🚀 Apply now for free

Sign up to Kokobeo Jobs in 30 seconds.
AI-written CV, 1-click applications.

Sign up and apply →