Job description
Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in n gegewe area\gebied. Minimum Vereistes: Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek); 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Administrasie; Voorraadbestuur; Bemarking; Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer; Rekenaarvaardi…